Af en Af

Kurt Darren

Oesters sjampaign kerse op die kantlyn vyf en twintig rose om die rooiwyn loftus Versfeld was nog nooit so lekker soos nou nie.
Net jy en ek die wagte by die hek ek
Moes nou wraggies elke liewe toutjie trekOm hierdie aand te reël maar niks is ooit te veel vir jou nie,
En nou begin die aksie liefie

Af af af en af gaan al ligte
In die nag nag nag sag speel daai liedjie
Wat ons altwee laaik ken ons nie die woorde nie net oh oh oh eh oh eh oh
Op op op en op gaan temperature
In my kop kop kop moenie stop met al jou liefde
Dis ′n lekker lekker langskop,
Om tussen deur die pale... aand

Ek het jou nou verras toe jy jou oë sit op
Daai mooi ring in die glas en as ek kyk na hoe jou oë oplig dan voel ek heel verlig in my hart.
Jy soen my weer en as ek iets wil sê soen
Jy my nog 'n keer en fluister saggies "ja"
In my linkeroor dit maak my weer van voor af verlief
Maar nou begin die aksie liefie

Af af af en af gaan al ligte
In die nag nag nag sag speel daai liedjie
Wat ons altwee laaik ken ons nie die woorde nie net oh oh oh eh oh eh oh
Op op op en op gaan temperature
In my kop kop kop moenie stop met al jou liefde
Dis ′n lekker lekker langskop,
Om tussen deur die pale... aand

Ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lig op
Ons klink 'n glasie en ek hou jou lippe dop
Dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou.
Ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lig op
Ons klink 'n glasie en ek hou jou lippe dop
Dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou
En nou begin die aksie liefie

Af af af en af gaan al ligte
In die nag nag nag sag speel daai liedjie
Wat ons altwee laaik ken ons nie die woorde nie net oh oh oh eh oh eh oh
Op op op en op gaan temperature
In my kop kop kop moenie stop met al jou liefde
Dis ′n lekker lekker langskop,
Om tussen deur die pale... aand

Daftar lirik lagu Kurt Darren